5 December 2012

Created by rejanegwynne 10 years ago
Op my verjaarsdag toe staan en dink ek nog ek wonder hoe gaan jy vir my happy b'day se en toe ek weer sien toe sneeu dit! Dit sneeu nooit hier op 5 Desember nie en dit het net vir 'n paar uur gesneeu. Ek weet dit was jou present aan my alhoewel dit maar gesukkel het werk toe met die kar wat orals gegely het.Ek weet jy is nou gelukkig daarbo en ek weet jy kyk na my. Sus xx