Lit by trudie 11th July 2014
Liefste Patrick,met groot verlange en hartseer dink ek vandagaan jou 2 jaar by Liewe Jesus. Ek mis jou my kind en sal nooit jou gesiggie vergeet toe ek finaal moes groet. Tonne liefde verlangende ma.xx
This candle went out on 12th July 2015.