Lit by Trudie 12th July 2013
'n jaar gelede het Liewe Jesus jou kom haal, en steeds bly dit nog so onwaar. Ek mis jou so baie my kind, maar weet jy is so gelukkig by Jesus. Baie liefde verlangende ma
This candle went out on 13th July 2014.