Lit by Trudie 1st December 2012
My liefste seun, Vandag vier jy jou eerste verjaarsdag saam met Liewe Jesus. My hart is baie seer van verlange na jou. Lekker verjaar my liewe Patrick. Jou verlangende ma
This candle went out on 2nd December 2012.