Lit by Cornè 12th July 2012
My heel eerste vriend, seker 40 jaar gelede op kleuterskool. Wat 'n tragedie dat iemand wat altyd so positief en vol grappies was nie meer hier met ons kan deel wees nie, maar ek weet jy is nou op 'n beter plek en lag waarskynlik steeds - nou net vir ons wat die konsep van "dood" so moeilik verstaan. Ek weet dit is eintlik maar net soos om te trek, jy is nou opgegradeer na die VIP suite. On gaan jou baie mis, maar "see you soon"
This candle went out on 12th August 2012.